| Artist: | Selected Walk To Emmaus Choruses (English) |
| User: | Jarvis Izbach |
| Duration: | 130 seconds |
| Delay: | 12 seconds |
| Chord names: | Not defined |
| Abusive: | |
| Comment: | - |
161. Leeu Van Juda
Key: C Rhythm: 4/4
Teks en Musiek deur Retief Burger
C F C G
Jesus, die sterke Leeu van Juda
C F C G
Jesus, die vlekkelose Lam
Am F C G
Jesus, oorwinnaar oor die dood
Am F C G
Jesus, U is oneindig groot
C F
U’s vir ewig, U’s vir altyd
C G
En ek weet U sorg vir my
C F C G
Word verheerlik, Word verhoog deur al die lof wat juig in my
C F
Kom verander, Kom vernuwe
C G
Weer die passie binne my
F G C
Jesus, dit gaan alles net oor U
C F C G C F C G
Jesus, Jesus, Jesus, Jesus
Am G F G
Jesus U is oneindig groot
C F
U’s vir ewig, U’s vir altyd
C G
En ek weet U sorg vir my
C F C G
Word verheerlik, Word verhoog deur al die lof wat juig in my
C F
Kom verander, Kom vernuwe
C G
Weer die passie binne my
F G C
Jesus, dit gaan alles net oor U
© 2005 Urial Publishing
CCLI License # 126574