| Artist: | Volksliedjies (Afrikaans) |
| User: | Random Stuff |
| Duration: | 130 seconds |
| Delay: | 12 seconds |
| Chord names: | Not defined |
| Abusive: | |
| Comment: | - |
Volksliedjies - Die Blink Vosperd
---------------------------------
F C
O ek het 'n perd, 'n blink vosperd met 'n splinternuwe saal
F
en ek klim op my perd, my blink vosperd, en ek kom om jou te haal
F Bb F G7 C
Want jy't gesê as ek jou wil hê, dan moet ek jou kom haal
F C F Bb F C7 F
Op 'n mooi ryperd, 'n blink vosperd met 'n splinternuwe saal
Woorde & Musiek: M. van Niekerk