Artist: | Koos Du Plessis (Afrikaans) |
User: | Christo de Beer |
Duration: | 130 seconds |
Delay: | 12 seconds |
Chord names: | Not defined |
Abusive: | |
Comment: | - |
Koue vuur
A E
Die kole gloei soos vroeër aande maar die vuur is in my kop.
A
En 'n ysige wind skroei my hande vas om die beker met dop.
D A
Die ryp is 'n vlam om my voete maar die koue brand in my bors,
E A
en ek drink en ek dink aan die soeter wyn teen die groter dors.
D
Met 'n koue hart tot die môre-uur drink ek teen die vuur in my kop
A E A
en ek voel die koue, ek voel die vuur, vreet my stuk-stuk op,
E A
vreet my stuk-stuk op.
E
Daar's te veel met die wêreld gefoeter daar's te veel met die mense gemors
A
en ek drink en ek dink aan die soeter wyn teen die groter dors.
D
Met 'n koue hart tot die môre-uur drink ek teen die vuur in my kop
A E A
en ek voel die koue, ek voel die vuur vreet my stuk-stuk op
E
En die helde na al die geploeter lê diep in die aarde se kors,
A
en ek drink en ek dink aan die soeter wyn teen die groter dors.
D
Met 'n koue hart tot die môre-uur drink ek teen die vuur in my kop,
A E A
en ek voel die koue, ek voel die vuur vreet my stuk-stuk op.
D
Met 'n koue hart tot die môre-uur drink ek teen die vuur in my kop,
A E A
en ek voel die koue, ek voel die vuur vreet my stuk-stuk op.