| Artist: | Carl Gustav Bober (English) |
| User: | Mox Jool |
| Duration: | 130 seconds |
| Delay: | 15 seconds |
| Chord names: | Default |
| Abusive: | |
| Comment: | - |
[INTRO]
| A | Asus | A | Asus |
[VERSE 1]
A D
O Heer my God as ek in eerbied wonder
A E A
En al U werke, elke dag aanskou.
A D Bm
Die son en maan, die aarde sterre wol-ke
A E A
Hoe U dit elke dag so onder-hou
[VERSE 2]
A D
Ek sien die veld, die bosse, berge, vlaktes
A E A
Ek hoor hoe flui-ster gras-se, stroom en wind
A D Bm
O Heer, U sorg, vir klein vir groot vir alles
A E A
En U sorg dag na dag vir my U kind.
[VERSE 3]
A D
U Seun word mens, in ons ge–bro-ke wêreld
A E A
Kom vestig Hy, Sy ko–nings–heer–skap-py
A D Bm
Hy maak weer heel, wat sonde hier geskend het
A E A
Hy bring weer hoop, en red-ding ook vir my
[VERSE 4]
A D
U maak ons deel, van al u grootste werke
A E A
U laat ons bid, Heer dat U ryk mag kom
A D Bm
En kom U weer, in heerlik-heid op wolke
A E A
Maak U vol-kome nuut U eien-dom.
[CHORUS]
A D A
Dan moet ek juig, my redder en my God
E A E
Hoe groot is U, hoe groot is U
A D A F#m
Want deur die hele skep-ping klink dit saam
Bm E A
Hoe heerlik Heer, U grote naam