Artist: | Selected Walk To Emmaus Choruses (English) |
User: | Jarvis Izbach |
Duration: | 110 seconds |
Delay: | 4 seconds |
Chord names: | Default |
Abusive: | |
Comment: | - |
162 - Ons Koning Kom - (MISSION)
Key: G Tempo: 162 Rhythm: 4/4
Words and Music by juanita du plessis
G C G
Wie regeer, wie is in beheer
D C D
Wie’s die Begin en die Einde, die Een wat is, wat was, en wat kom
G C G
My hart wil sing, alle eer wil ek bring
D C D
Hy’s die Weg en die Waarheid, daar’s niemand, niemand soos Hy
chorus:
G C
Lig jou hande na bo (Sing Halleluja), gee eer aan Hom (Halleluja)
G D
Ons Koning kom, Loof Sy Heilige naam
G C
Lig jou hande na bo (Sing Halleluja), vertrou op Hom (Halleluja)
G D G
Ons Koning kom, Hy kom om ons te haal
G C G
Elke knie sal buig en elke tong sal getuig
D C D
Hy’t die dood vir ewig oorwin, Hy’t opgestaan
chorus:
G C
Lig jou hande na bo (Sing Halleluja), gee eer aan Hom (Halleluja)
G D
Ons Koning kom, Loof Sy Heilige naam
G C
Lig jou hande na bo (Sing Halleluja), vertrou op Hom (Halleluja)
G D G
Ons Koning kom, Hy kom om ons te haal
G C G
In ‘n donker wêreld vra almal, wie sal die volk kom lei
D C D
Dis die Ruiter op die witperd, Hy kom, Hy kom vir jou en my
chorus:
G C
Lig jou hande na bo (Sing Halleluja), gee eer aan Hom (Halleluja)
G D
Ons Koning kom, Loof Sy Heilige naam
G C
Lig jou hande na bo (Sing Halleluja), vertrou op Hom (Halleluja)
G D G (E – to key change)
Ons Koning kom, Hy kom om ons te haal
from key change
E A D
Lig jou hande na bo (Sing Halleluja), gee eer aan Hom (Halleluja)
A E
Ons Koning kom, Loof Sy Heilige naam
A D
Lig jou hande na bo (Sing Halleluja), vertrou op Hom (Halleluja)
A E A E A E A
Ons Koning kom, Hy kom om ons te haal, ons Koning kom, Hy kom om ons te haal
© Juanita du Plessis
Rubriek: FLAM – Hoop en Toekomsverwagting
CCLI License # 126574