| Artist: | Afrikaans Traditional (Afrikaans) |
| User: | Jarvis Izbach |
| Duration: | 100 seconds |
| Delay: | 4 seconds |
| Chord names: | Not defined |
| Abusive: | |
| Comment: | - |
G C
My Sarie Marais is so ver van my af
D G
Ek hoop om haar weer te sien
G C
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon
D G
Nog voor die oorlog het begin
C G
O bring my terug na die ou Transvaal
D
Daar waar my Sarie woon
G C
Daar onder in die mielies by die groendoringboom
D G
Daar woon my Sarie Marais
einde