Artist: | Afrikaans Traditional (Afrikaans) |
User: | Jarvis Izbach |
Duration: | 100 seconds |
Delay: | 4 seconds |
Chord names: | Not defined |
Abusive: | |
Comment: | - |
G C
Suikerbos ek wil jou he
G
Suikerbos ek wil jou he
D
Suikerbos ek wil jou he
G
Wat sal jou mamma daarvan se
C
Dan loop ons so onderdeur die maan (O mama se maar ja)
G
Dan loop ons so onderdeur die maan (O my mama se maar ja)
D
Dan loop ons so onderdeur die maan (O mama se maar ja)
G
Ek en my suikerbossie saam (Dis die laaste maal wat ek gaan vra)
(Back to top and then old version)
G C
Sy kan nie kos kook nie, haar kos is rou
G
Sy kan nie tee maak nie, haar tee is flou
D
Sy kan nie brood bak nie, haar brood is brou
G
O, suikerbos ek’s lief vir jou
einde