Artist: | Appel (Afrikaans) |
User: | Johann van der Wath |
Duration: | 130 seconds |
Delay: | 12 seconds |
Chord names: | Not defined |
Abusive: | |
Comment: | - |
Jagter Chords Appel
[Verse]
G
Los vir my daar, daar doer in die bosveld,
Em
Want die lewe begin, waar die teerpad
G
eindig
G
Onder die ou Moepanie
Voel dit Heilig
Em D G
Los vir my daar, want daar is ek veilig
C D
Ek wil die oggend begin, met 'n blik
Em
vol koffie
C
En in die aand gaan bad, onder die
D
hitte van 'n donkie
[Chorus]
G
Ek is jagter
C G
Ek het my siel in die bos verloor, en
C G
in die vol maan opgespoor
Em
Tussen die guarrie bos,
C
Waar die Kudu spook en 'n jakkals tjank
soos 'n geweerskoot
G
Ek is jagter
D G
Vat my bosveld toe
G
Ek is jagter
D G
Vat my bosveld toe
G
Waar 'n bosveld is, daar lê my hart,
Em G
Langs 'n rooi grondpad en hakkiesdraad
By die ou plaashek, dis waar ek sal wag,
Em
Dis waar die manne bymekaar kom, so
D G
begin die jag
C D Em
Want dis hier waar jy, my kan neer lê,
C
Waar ek lang geprekke met die oubaas
D
het.
[Chorus]
G
Ek is jagter
C G
Ek het my siel in die bos verloor, en
C G
in die vol maan opgespoor
Em
Tussen die guarrie bos,
C
Waar die Kudu spook en 'n jakkals tjank
soos 'n geweerskoot
G
Ek is jagter
D G
Vat my bosveld toe
G
Ek is jagter
D G
Vat my bosveld toe
Em C
Want dis hier waar ek weer net 'n man
G D
van die bos kan wees
Em
Dit is daai iets wat die gees van die
C D
jag vir jou kan gee
[Chorus]
Ek is jagter
C G
Ek het my siel in die bos verloor, en
C G
in die vol maan opgespoor
Em
Tussen die guarrie bos,
C
Waar die Kudu spook en 'n jakkals tjank
soos 'n geweerskoot
G
Ek is jagter
D G
Vat my bosveld toe
G
Ek is jagter
D G
Vat my bosveld toe
[Outro]
G
Ek is jagter
D G
Vat my bos veld toe
Ek is jagter
C G
Vat my bosveld toe
Em
Ek is jagter
G
Vat my bosveld toe
D G
Ek is jagter vat my bosveld toe...